- This event has passed.
Saterdag – BEER PONG Toernooi vir ’n Goeie Doel – 16 Mei 2026
May 16 @ 1:00 pm - 8:00 pm

Kom speel Beer Pong by JitterBugz en ondersteun Riané en Kaylan op hul reis saam met die Suid-Afrikaanse Vroue Baseballspan na Engeland.
Inskrywings is R250 per span en sluit 1 jug bier in. Daar is pryse om te wen, lekker kuier, koue drinks en ’n groot JitterBugz vibe.
Skryf jou span hier in: https://forms.gle/99s22Y64Yh9RCa1f
