Vrydag – Blue Bulls vs Stormers – Live at JitterBugz – 21 Augustus 2026
Vrydag rugby is aan by JitterBugz. Kom kyk Blue Bulls vs Stormers op die groot skerms, met koue drinks, lekker kos en ’n easy after-work kuier. Maak klaar met die week en trek in vir die game.
