Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Woensdag – Music Trivia by JitterBugz – 3 Junie 2026

June 3 @ 7:00 pm - 11:59 pm
Musiek-Trivia

Dink jy jy ken musiek? Kom bewys dit by JitterBugz se Music Trivia Aand.

Bring jou span, toets jou kennis en wys wie’s die baas van die musiekplaas.

Daar’s pryse op die spel, koue drinks, lekker kos en ‘n afterparty vibe om die aand af te rond.

Kom vroeg, kry jou tafel en maak gereed vir ‘n Woensdag wat nie soos ‘n gewone Woensdag voel nie.

Details

Organizer

Venue

  • JitterBugz. Pub and Lounge
  • 2 Charles De Gaulle Cres., Highveld
    Centurion, Gauteng 0157 South Africa