- This event has passed.
Mopani Zambia Open – Live at JitterBugz – 11 tot 14 Junie 2026
June 11 - June 14

Golf op die groot skerms by JitterBugz.
Ons wys die Mopani Zambia Open live van 11 tot 14 Junie 2026.
Koue bier, lekker kos en ‘n rustige golf-kuier saam met jou mense in Highveld, Centurion.
