Loading Events

« All Events

  • This event has passed.

Woensdag – Braai Dag by JitterBugz – 17 Junie 2026

June 17 @ 11:00 am - 11:59 pm

Woensdag was Braai Dag by JitterBugz.

Lekker braaivleis, koue drinks en ‘n eg Suid-Afrikaanse midweek kuier in Highveld, Centurion.

Of jy kom vir ‘n tjoppie, steak, hoender of sommer net die vibe, Woensdag by JitterBugz is gemaak vir kuier.

Details

Venue

  • JitterBugz. Pub and Lounge
  • 2 Charles De Gaulle Cres., Highveld
    Centurion, Gauteng 0157 South Africa

Organizer