Woensdag – Music Trivia by JitterBugz – 5 Augustus 2026
August 5 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Dink jy jy ken musiek? Music Trivia is aan by JitterBugz.
Bring jou span, toets jou kennis en geniet ‘n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel.
‘n Midweek kuier wat nie soos ‘n gewone Woensdag voel nie.
