- This event has passed.
Sondag – Bafana Bafana vs Canada – World Cup Live at JitterBugz – 28 Junie 2026
June 28 @ 9:00 pm - 11:00 pm

Bafana Bafana neem Kanada aan in die Wêreldbeker, live op die groot skerms by JitterBugz.
Kom staan agter Suid-Afrika en geniet die wedstryd met lekker kos, koue dop en goeie mense in Highveld, Centurion.
Afskop is om 21:00. Bring jou vriende en kom kuier saam.
