- This event has passed.
Sondag – Blue Bulls vs Cheetahs – Live at JitterBugz – 16 Augustus 2026
August 16 @ 3:00 pm - 5:00 pm

Currie Cup rugby is live op die groot skerms by JitterBugz.
Kom kyk Blue Bulls vs Cheetahs saam met koue drinks, lekker kos en ’n rustige Sondag-rugby kuier.
Bring jou mense en geniet die game-day vibe in Highveld.
