Woensdag – Music Trivia by JitterBugz – 1 Julie 2026
July 1 @ 7:00 pm - 10:00 pm

Dink jy jy ken musiek? Music Trivia was aan by JitterBugz.
Bring jou span, toets jou kennis en geniet ‘n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel.
‘n Midweek kuier wat nie soos ‘n gewone Woensdag voel nie.
