Saterdag – Thomas B Live at JitterBugz – 25 Julie 2026
July 25 @ 8:00 pm - 11:00 pm

Thomas B is live at JitterBugz hierdie saterdagaand.
Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin.
Free entry. No under 18s.
