Saterdag – Springboks vs All Blacks – Live at JitterBugz – 12 September 2026
September 12 @ 5:05 pm - 7:05 pm

Springbokke teen die All Blacks is weer live by JitterBugz.
Kom kyk die wedstryd op die groot skerms met koue drinks, lekker kos en Bok-gees saam met jou mense.
Groen en goud aan. Rugby-aand aan.
