Vrydag – MNDSET Live at JitterBugz – 28 Augustus 2026
August 28 @ 8:00 pm - 11:00 pm

MNDSET is by JitterBugz vir ‘n aand met goeie musiek, koue drinks en daardie lekker naweek-energie.
Kom maak jou vrydagaand maklik: bring jou mense, vat ‘n tafel en geniet die vibe.
Free entry. No under 18s.
