- This event has passed.
Vrydag – Woodii Live at JitterBugz – 17 Julie 2026
July 17 @ 8:00 pm - 11:00 pm

Woodii tree op by JitterBugz op Vrydag, 17 Julie 2026, van 20:00 tot 23:00.
Kom maak jou vrydagaand vol goeie musiek, koue drinks en ‘n lekker kuier-atmosfeer in Highveld, Centurion.
Gratis toegang. Geen onder 18s.
