Vrydag – Woodii Live at JitterBugz – 31 Julie 2026
July 31 @ 8:00 pm - 11:00 pm

Woodii is live at JitterBugz hierdie vrydagaand.
Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin.
Free entry. No under 18s.
