- This event has passed.
Waterfall City Tournament of Champions – Live at JitterBugz – 4 tot 7 Junie 2026
June 4 - June 7

Golf op die groot skerms by JitterBugz.
Ons wys die Waterfall City Tournament of Champions live van 4 tot 7 Junie 2026.
Kom geniet koue bier, lekker kos en ‘n rustige golf-kuier saam met jou mense in Highveld, Centurion.
