Sondag – Bafana Bafana vs Canada – World Cup Live at JitterBugz – 28 Junie 2026
Bafana Bafana neem Kanada aan in die Wêreldbeker, live op die groot skerms by JitterBugz. Kom staan agter Suid-Afrika en geniet die wedstryd met lekker kos, koue dop en goeie mense in Highveld, Centurion. Afskop is om 21:00. Bring jou vriende en kom kuier saam.
