Saterdag – Woodii Live at JitterBugz – 27 Junie 2026
Woodii is back at JitterBugz hierdie Saterdag. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en 'n aand met lekker energie. Free entry. Geen onder 18s.

Dink jy jy ken musiek? Music Trivia was aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.
Dewald Dippenaar and MNDST are live at JitterBugz. Dewald starts the night at 20:00, with MNDST live after Dewald. Join us for live music, drinks, dancing and a full Friday night out. Free entry. No under 18s.
Thomas B is live at JitterBugz hierdie Saterdag. Kom kuier saam vir live music, koue drinks en 'n Saterdagaand met goeie energie. Free entry. Geen onder 18s.
Dink jy jy ken musiek? Music Trivia was aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.
Dink jy jy ken musiek? Music Trivia is aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.

Ladies Night kom JitterBugz toe. Kom kuier Saterdag, 25 Julie vanaf 19:00 vir 'n ladies-only aand met Chippendales, DJ Thomas B en 'n Boudoir Glam photo booth experience. Kaartjies is R150 p/p. Slegs 200 kaartjies beskikbaar. Perfek vir bachelorettes, verjaarsdae en girls' night out. Bespreek vroeg by 072 883 1230. Geen mans. Geen onder 18s. […]