Sondag – Open Mic Dag – 26 April 2026

Laaste Open Mic van die maand 🎤🔥 Kom optree of kom support die vibe. Om op te tree:Stuur jou video of demo na info@jitterbugz.co.za
Sondag – Open Mic Dag – 12 April 2026

Ons soek Highveld se volgende ster 👀🎤 Wil jy optree?Stuur jou video of demo na info@jitterbugz.co.za Kom maak geraas by JitterBugz.
Sondag – Open Mic Dag – 29 Maart 2026

Die mic wag vir iemand…Miskien vir JOU 😏🎤 Wil jy perform?Stuur jou video of demo na info@jitterbugz.co.za
Sondag – Open Mic Dag – 15 Maart 2026

Sondag is nie net vir rus nie… 🎤 Kom wys wat jy kan doen of kom support die talent. Wil jy optree?Stuur jou video of demo na info@jitterbugz.co.za
