Saterdag – Lions vs Blue Bulls – Live at JitterBugz – 1 Augustus 2026
August 1 @ 5:05 pm - 7:05 pm

Currie Cup rugby is live by JitterBugz.
Lions vs Blue Bulls is daai tipe game wat beter werk met groot skerms, koue drinks en ’n tafel vol rugby-mense.
Kom maak ’n draai, kry iets lekker om te eet en kyk die aksie saam met ons.
