Vrydag – Sharks vs Blue Bulls – Live at JitterBugz – 28 Augustus 2026
August 28 @ 7:15 pm - 9:15 pm

Currie Cup rugby is live by JitterBugz.
Kom kyk Sharks vs Blue Bulls saam met groot skerms, koue drinks en ’n Vrydagaand kuier wat klaar soos naweek voel.
Bring jou rugby-mense en kom geniet die aksie saam met ons.
