Saterdag – Blue Bulls vs Pumas – Live at JitterBugz – 8 Augustus 2026
August 8 @ 3:05 pm - 5:05 pm

Blue Bulls vs Pumas is live op die groot skerms by JitterBugz.
Kom kyk die Currie Cup aksie saam met koue drinks, lekker kos en daai Saterdag-rugby gees.
Bring jou mense en trek vroeg in vir die kuier.
