Vrydag – Twisted Live at JitterBugz – 7 Augustus 2026
August 7 @ 8:00 pm - 11:00 pm

Twisted is live at JitterBugz met die soort musiek wat ‘n gewone vrydagaand vinnig in ‘n kuieraand verander.
Bring jou vriende en kom geniet die vibe.
Free entry. No under 18s.
