Vrydag- DJ MNDST Live – 22 Mei 2026

JitterBugz. Pub and Lounge 2 Charles De Gaulle Cres., Highveld, Centurion

Skop jou Vrydagaand af by JitterBugz saam met MNDST live vanaf 20:00. Verwag goeie musiek, ’n lekker partytjie-atmosfeer, koue drinks en JitterBugz specials deur die aand.