Saterdag – Blue Bulls vs Pumas – Live at JitterBugz – 8 Augustus 2026
Blue Bulls vs Pumas is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk die Currie Cup aksie saam met koue drinks, lekker kos en daai Saterdag-rugby gees. Bring jou mense en trek vroeg in vir die kuier.
