KCM Golf Challenge – Live at JitterBugz – 18 tot 21 Junie 2026

JitterBugz. Pub and Lounge 2 Charles De Gaulle Cres., Highveld, Centurion

Golf op die groot skerms by JitterBugz. Ons wys die KCM Golf Challenge live van 18 tot 21 Junie. Kom geniet koue bier, lekker kos en 'n rustige golf-kuier saam […]