Waterfall City Tournament of Champions – Live at JitterBugz – 4 tot 7 Junie 2026
Golf op die groot skerms by JitterBugz. Ons wys die Waterfall City Tournament of Champions live van 4 tot 7 Junie 2026. Kom geniet koue bier, lekker kos en 'n rustige golf-kuier saam met jou mense in Highveld, Centurion.
