Hungarian Grand Prix – Live at JitterBugz – 24 tot 26 Julie 2026
Race weekend by JitterBugz. Kom kyk die Hungarian Grand Prix op ons groot skerms, van practice tot race day. Groot skerms, koue bier, lekker kos en motorsport-gees.
Race weekend by JitterBugz. Kom kyk die Hungarian Grand Prix op ons groot skerms, van practice tot race day. Groot skerms, koue bier, lekker kos en motorsport-gees.
MNDSET is by JitterBugz vir ‘n aand met goeie musiek, koue drinks en daardie lekker naweek-energie. Kom maak jou vrydagaand maklik: bring jou mense, vat ‘n tafel en geniet die […]