Hungarian Grand Prix – Live at JitterBugz – 24 tot 26 Julie 2026
Race weekend by JitterBugz. Kom kyk die Hungarian Grand Prix op ons groot skerms, van practice tot race day. Groot skerms, koue bier, lekker kos en motorsport-gees.
Race weekend by JitterBugz. Kom kyk die Hungarian Grand Prix op ons groot skerms, van practice tot race day. Groot skerms, koue bier, lekker kos en motorsport-gees.
Currie Cup rugby is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk Griquas vs Blue Bulls saam met koue drinks, lekker kos en ’n proper rugby-kuier. Bring jou Bulls-mense, […]
Ladies Night kom JitterBugz toe. Kom kuier Saterdag, 25 Julie vanaf 19:00 vir 'n ladies-only aand met Chippendales, DJ Thomas B en 'n Boudoir Glam photo booth experience. Kaartjies is […]
Thomas B is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free […]