Vrydag – MNDSET Live at JitterBugz – 24 Julie 2026
MNDSET is by JitterBugz vir ‘n aand met goeie musiek, koue drinks en daardie lekker naweek-energie. Kom maak jou vrydagaand maklik: bring jou mense, vat ‘n tafel en geniet die vibe. Free entry. No under 18s.
