Saterdag – Lions vs Blue Bulls – Live at JitterBugz – 1 Augustus 2026
Currie Cup rugby is live by JitterBugz. Lions vs Blue Bulls is daai tipe game wat beter werk met groot skerms, koue drinks en ’n tafel vol rugby-mense. Kom maak ’n draai, kry iets lekker om te eet en kyk die aksie saam met ons.
