Saterdag – Thomas B Live at JitterBugz – 25 Julie 2026
Thomas B is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s.

Woensdag is Braai Dag by JitterBugz. Lekker braaivleis, koue drinks en 'n eg Suid-Afrikaanse midweek kuier in Highveld, Centurion. Of jy kom vir 'n tjoppie, steak, hoender of sommer net die vibe, Woensdag by JitterBugz is gemaak vir kuier.
Dink jy jy ken musiek? Music Trivia is aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.
Students Night is aan by JitterBugz. Student specials, cold drinks, selected shooters and a midweek night out in Highveld, Centurion. Bring your original student card. Free entry. No under 18s.
Woodii is live at JitterBugz hierdie vrydagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s.
Currie Cup rugby is live by JitterBugz. Lions vs Blue Bulls is daai tipe game wat beter werk met groot skerms, koue drinks en ’n tafel vol rugby-mense. Kom maak ’n draai, kry iets lekker om te eet en kyk die aksie saam met ons.