Woensdag is Braai Dag by JitterBugz. Lekker braaivleis, koue drinks en 'n eg Suid-Afrikaanse midweek kuier in Highveld, Centurion. Of jy kom vir 'n tjoppie, steak, hoender of sommer net die vibe, Woensdag by JitterBugz is gemaak vir kuier.
|
Monday
|
Tuesday
|
Wednesday
|
Thursday
|
Friday
|
Saturday
|
Sunday
|
|---|---|---|---|---|---|---|
|
0 events,
|
0 events,
|
3 events,
-
Woensdag is Braai Dag by JitterBugz. Lekker braaivleis, koue drinks en 'n eg Suid-Afrikaanse midweek kuier in Highveld, Centurion. Of jy kom vir 'n tjoppie, steak, hoender of sommer net die vibe, Woensdag by JitterBugz is gemaak vir kuier.
-
Dink jy jy ken musiek? Music Trivia is aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.
-
Students Night is aan by JitterBugz. Student specials, cold drinks, selected shooters and a midweek night out in Highveld, Centurion. Bring your original student card. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|
1 event,
-
Woodii is live at JitterBugz hierdie vrydagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s. |
2 events,
-
Currie Cup rugby is live by JitterBugz. Lions vs Blue Bulls is daai tipe game wat beter werk met groot skerms, koue drinks en ’n tafel vol rugby-mense. Kom maak ’n draai, kry iets lekker om te eet en kyk die aksie saam met ons.
-
Thomas B is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
3 events,
-
Woensdag is Braai Dag by JitterBugz. Lekker braaivleis, koue drinks en 'n eg Suid-Afrikaanse midweek kuier in Highveld, Centurion. Of jy kom vir 'n tjoppie, steak, hoender of sommer net die vibe, Woensdag by JitterBugz is gemaak vir kuier.
-
Dink jy jy ken musiek? Music Trivia is aan by JitterBugz. Bring jou span, toets jou kennis en geniet 'n Woensdagaand met koue drinks, lekker kos en pryse op die spel. 'n Midweek kuier wat nie soos 'n gewone Woensdag voel nie.
-
Students Night is aan by JitterBugz. Student specials, cold drinks, selected shooters and a midweek night out in Highveld, Centurion. Bring your original student card. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|
1 event,
-
Twisted is live at JitterBugz met die soort musiek wat ‘n gewone vrydagaand vinnig in ‘n kuieraand verander. Bring jou vriende en kom geniet die vibe. Free entry. No under 18s. |
3 events,
-
Blue Bulls vs Pumas is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk die Currie Cup aksie saam met koue drinks, lekker kos en daai Saterdag-rugby gees. Bring jou mense en trek vroeg in vir die kuier.
-
Thomas B is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s.
-
Springbok rugby is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk Springboks vs Argentina saam met koue drinks, lekker kos en Bok-gees. Bring jou mense, dra groen en goud en maak dit 'n behoorlike rugby-aand. |
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
1 event,
-
Woodii is live at JitterBugz hierdie vrydagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s. |
2 events,
-
Tour match rugby is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk Blue Bulls vs All Blacks saam met koue bier, lekker kos en ’n groot-match atmosfeer. Bring jou mense, kom vroeg en maak dit ’n behoorlike rugby-aand.
-
MNDSET is by JitterBugz vir ‘n aand met goeie musiek, koue drinks en daardie lekker naweek-energie. Kom maak jou saterdagaand maklik: bring jou mense, vat ‘n tafel en geniet die vibe. Free entry. No under 18s. |
1 event,
-
Currie Cup rugby is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk Blue Bulls vs Cheetahs saam met koue drinks, lekker kos en ’n rustige Sondag-rugby kuier. Bring jou mense en geniet die game-day vibe in Highveld. |
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
2 events,
-
Vrydag rugby is aan by JitterBugz. Kom kyk Blue Bulls vs Stormers op die groot skerms, met koue drinks, lekker kos en ’n easy after-work kuier. Maak klaar met die week en trek in vir die game.
-
Thomas B is live at JitterBugz hierdie vrydagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s. |
2 events,
-
Springbok rugby is live op die groot skerms by JitterBugz. Kom kyk Springboks vs Argentina saam met koue drinks, lekker kos en Bok-gees. Bring jou mense, dra groen en goud en maak dit 'n behoorlike rugby-aand.
-
Prelude Entertainment bring die musiek JitterBugz toe vir ‘n aand wat gemaklik begin en lekker lank aanhou. Kom kuier saam, geniet iets kouds en maak jou saterdagaand een vir die kalender. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
2 events,
-
Currie Cup rugby is live by JitterBugz. Kom kyk Sharks vs Blue Bulls saam met groot skerms, koue drinks en ’n Vrydagaand kuier wat klaar soos naweek voel. Bring jou rugby-mense en kom geniet die aksie saam met ons.
-
MNDSET is by JitterBugz vir ‘n aand met goeie musiek, koue drinks en daardie lekker naweek-energie. Kom maak jou vrydagaand maklik: bring jou mense, vat ‘n tafel en geniet die vibe. Free entry. No under 18s. |
2 events,
-
Springbokke teen die All Blacks is live by JitterBugz. Kom kyk die groot wedstryd saam met koue drinks, lekker kos en daai Bok-Saterdag energie. Dra groen en goud, bring jou mense en kom support die Bokke saam met ons.
-
Prelude Entertainment bring die musiek JitterBugz toe vir ‘n aand wat gemaklik begin en lekker lank aanhou. Kom kuier saam, geniet iets kouds en maak jou saterdagaand een vir die kalender. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
0 events,
|
3 events,
-
Springboks vs All Blacks is live at JitterBugz. Catch the Bokke on the big screens with cold drinks, good food and a full rugby crowd. Come early, wear green and gold, and make a proper Bok Saturday of it.
-
Woodii is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s.
-
Dewald Dippenaar is live at JitterBugz hierdie saterdagaand. Kom kuier saam vir live entertainment, koue drinks en ‘n ontspanne crowd wat weet hoe om die naweek reg te begin. Free entry. No under 18s. |
0 events,
|